Ek luister Steve Earle se Sidetracks in die kar, ʼn versameling songs wat deel was van ander projekte. Een waarna ek terugkeer is “Ellis Unit One”, ʼn lied wat hy vir die film Dead Man Walking geskryf het. Dis geskryf vanuit die oogpunt van ʼn tronkbewaarder, wat later in sy loopbaan betrokke raak by die…