Die wenners van die kompetisie waarin digters ekfrastiese gedigte (gedigte oor kunswerke) moes inskryf is: Eerste plek: Joan Hambidge met haar gedig “Die landskap is ’n gesig” https://versindaba.co.za/2025/05/07/joan-hambidge-die-landskap-is-n-gesig/ Naaswenners: Ilse van Staden met “Deursigtige oggend” https://versindaba.co.za/2025/05/27/ilse-van-staden-deursigtige-oggend/ Dietloff van der Berg met “Winter” https://versindaba.co.za/2025/06/04/dietloff-van-der-berg-winter/ Elmarie Stofberg met “Ewige kind” https://versindaba.co.za/2025/05/20/elmarie-stofberg-ewige-kind/ …
Tag: Elmarie Stofberg
5 gelukkige digters ontvang geskenk-boeke
Die volgende digters ontvang elk ‘n boekgeskenk vir Kersfees vir hulle inskrywings sedert 1 Desember 2022: Bester Meyer Elmarie Stofberg Thilde Nel Franco Colin Philip de Vos Baie dankie aan elke digter wat sedert 1 Desember ‘n gedig ingestuur het vir plasing op Versindaba. Daar is nog ‘n kans vir…
Kompetisiewenners
Baie geluk aan die volgende wenners en naaswenners van 4 kompetisies wat die afgelope maand op Versindaba aangebied is: Gedig van die maand (Julie & Augustus) Wenner: Vincent: Sonneblomme en sipresse EN Copernicus: Gesprekke met God (Meyer van Rensburg) https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-vincent-sonneblomme-en-sipresse-2/ https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-copernicus-gesprekke-met-god/ Naaswenners: Sylvia Plath in ʼn onderhoud EN Opruiming 18 (Joan…
Nuwe Bundel. Elmarie Stofberg: digby
digby Elmarie Stofberg In hierdie boeiende debuutbundel word die aandag gevestig op die wesenlike kenmerke van objekte, mense en alledaagse ervarings soos die verloop van tyd, die wisseling in seisoene en verandering van landskappe. Dit is ’n vorm van abstraksie. Daar word so intens en digby na dinge gekyk dat dit heeltemal anders en…
