‘n Ouma van Huis Lenteroos Het alte plesierig gebloos Sê Oupa van Dyk: “Dié COVID moet wyk Dat ek jou kan soen, maskerloos!” © Elmarie van Kampen, 2021