Posts Tagged ‘Elna van Niekerk’

Nuwe Bundel. Elna van Niekerk: Die brug van ongesêde dinge

Monday, May 9th, 2022

Die brug van ongesêde dinge

Elna van Niekerk

 

Omslag

 

In hierdie digbundel skryf Elna van Niekerk oor die mitiese ontmoeting tussen mens en mens, mens en dier, mens en ding. Sy leef by-die-dinge en kyk met ’n vars oog na die wêreld en sy bewoners. Haar taalgebruik getuig van ’n fyn oor vir die klanknuanses en kleurskakerings van Afrikaans. Die digter Daniel Hugo noem Van Niekerk se debuut die opwindende werk van ’n selfversekerde digter.

 

[Turksvy Publikasies 2022. Prys R240. 110 bl. ISBN 978-0-620-97642-8]