Die legendariese skrywer Elsa Joubert, outeur van ikoniese werke soos Ons wag op die kaptein, Die swerfjare van Poppie Nongena, Die reise van Isobelle, ‘n Wonderlike geweld en Spertyd, is op Sondag 14 Junie 2020 in die Mediclinic in Tuine, Kaapstad oorlede. Die skrywer van Die swerfjare van Poppie Nongena se…