Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Elza Lorenz vertaling

Gus Ferguson. Vertaling in Afrikaans

3 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (57)    Gus Ferguson. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Vir Bob Dylan se verjaardag   ‘ n Dylan-vers staan wars  op die blad Herinner aan ‘n mankolieke koutjie   Wat kletter in die wind, en kreun Maar budgie is reeds vort. Wanneer Bob praat…

Read More

Alexis Rotella. Vertaling in Afrikaans.

8 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (41)   Alexis Rotella. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   5 Haiku   Van groen na grys kruip die akkedis uit die inkleurboek   Ontklee – hang  vandag se rol skeef aan  metaalhanger   Met wynglase staan ons en praat in die rododendrons in  …

Read More

John O’Donohue. Vertaling in Afrikaans

30 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (29)   John O’Donohue. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Toewensing (vir Josy)   Vir die dag wat die las op jou skouers versteen en jy struikel, mag die klei vir jou dans as teenwig. En as jou uitsig vries agter die grys venster en…

Read More

David Whyte. Vertaling in Afrikaans

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (25)   David Whyte. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Dan sou ek   Dan sou ek word soos die malmens wat hardloop om die maan in die venster sien,   die valk wat ek die afgrond sien afteken bokant die rivier.   Ek sou…

Read More

Elza Lorenz. Vertaling in Afrikaans

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (24)   Elza Lorenz. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Op tagtig                                     In die binneland kronkel paaie op hulself terug die ou jaar in as ons weer moet glasies klink met gekerriede praatjies en rooiwyn vroeg saans onthou ons nog en meer sodra die…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon