‘n Jaar of wat gelede het die musiektydskrif Gramophone die Pavel Haas Quartet aangewys as die mees opwindende jong strykkwartet in die wêreld. Met goeie rede: hierdie Tsjeggiese viertal kry dit deurgaans reg om hoë vlakke van tegniese vernuf met passie, intuïsie en interpretatiewe kreatiwiteit te versoen. Daar is baie klassieke musikante wat tegnies vernuftig, selfs…