Ek het tydens ‘n soektog na een van die lirieke wat ek by môreaand se vrystelling van “As almal ver is” wil sing op die volgende stuk afgekom wat ek jaaaaaare gelede vir LitNet geskryf het. Lees die oorspronklike weergawe hier. Hier is dit, met die titel: LEKKER EXPAT TREFFERS Die afgelope paar jaar is daar ’n nuwe…