Kapoen se einde Kapoen was ‘n Cortina bakkie. Sy naam kom van sy kleur, hy was nie meer in sy fleur. Al vier sy wiele was gaar, en sy enjin gereeld onklaar. Sy eienaar het: Gereeld die kroeg besoek gesit in die hoek en in sy gedagtes na geld gesoek….
Tag: Emile Moelich gedig
Emile Moelich. Koos Viljoen
Koos Viljoen Koos Viljoen is ‘n boer miljoen. Hy versoen grond en seisoen soos ‘n groen kampioen. Koos het ‘n brug gebou oor die rivier se nou sodat vragte kan klou waarmee hy sy plaas wil bou. Koos boer met lemoen, sampioen, waatlemoen en pampoen, als in die regte seisoen. …
Emile Moelich. Die Psigiater
Die Psigiater Sy kom van die psigiater af. Ek vra haar: “Wat sê hy?” “Hy het pille voorgeskryf.” “Is dit al?” “Ja. Dít is al.” Ek is kwaad. “Gee die psigiater dan nie raad?” Nog steeds sit ek met die kwaad, wat die psigiater moet regmaak. Haar toestand raak net erger….