Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig Nagvangs (Pediatriese onkologiesaal, Donald Gordon, Oktober 2009) Daardie dag het die water vinnig opgedroog, waters waar rus is, die oase van die moedertong, met sussende sinne en stories soos skole vis, het drupsgewys verdamp, onder skel teaterlig en geskropte vloer. Daar is, goddank, visse…