Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: emma bekker

Digtersprofiel: Emma Bekker

21 March 202221 March 2022 By Versindaba

    Emma Bekker het in Bulawayo, Newcastle en Standerton grootgeword en aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy woon tans in Johannesburg met haar gesin. Sy het as televisieteksskrywer en -regisseur gewerk en het ’n hele aantal kabarettekste op haar kerfstok. Tans bedryf sy haar eie masseerterapiesaak. Skryn is haar eerste digbundel (Protea Boekhuis, 2015)….

Read More

Marlies Taljard: voelend ʼn pad deur die vis vind

5 December 201611 December 2016 By Marlies Taljard

Patricia Wauch skryf oor die metafiksionele praktyk as dié praktyk van “fictional writing which self-consciously and systematically draws attention to its status as an artifact in order to pose questions about the relationship between fiction and reality” (In: “Metafiction: The theory and practice of self-conscious fiction”, 1984). Hierdie praktyk is – soos ek in drie…

Read More

Resensie: skryn (Emma Bekker)

22 October 201524 October 2015 By Versindaba

skryn deur Emma Bekker. (Protea Boekhuis, 2015, ISBN: 978-1-4853-0477-7, Formaat: Sagteband, 96p.) Resensent: Dr Amanda Lourens Die woord “skryn” is waarskynlik meer bekend in die afgeleide vorm “skrynend” of “skrynerig”, met die betekenis van pynlik of brandend, volgens die HAT. Die werkwoord “skryn” het veral die figuurlike betekenis van “ ’n [b]randende pyn gee of…

Read More

Onderhoud met Emma Bekker (Skryn)

7 September 20157 September 2015 By Versindaba

Emma Bekker  gesels oor haar debuutbundel “Skryn” met René Bohnen. . Emma, wat ʼn heerlike leeservaring is Skryn! Soveel invalshoeke – juwele binne-in ʼn kissie bo-op ʼn altaar in ʼn tempel. Baie toeganklik, maar ryk verpak. Pens-en-pootjies in jou bundel vol hoenders en kalkoene, tempels en skepe, besef ek dat die openingsgedig (bladsy 7), dien…

Read More

Digstring indeks

10 February 201124 January 2020 By Versindaba

Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon