Emmie Bedeker is op Prins Albert gebore waar sy gematrikuleer het. Die meeste van haar vakansies het sy in die Klein-Karoo op haar ouma se plaas deurgebring. Sy het B. Verpleegkunde aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf, is met ’n skoolliefde getroud en het twee dogters. Ná ’n paar jaar van woon en werk op…
Tag: Emmie Bedeker
Nuwe Bundel. Emmie Bedeker: Die grondgeitjie roep
Die grondgeitjie roep Emmie Bedeker Emmie Bedeker se gedigte oor die landskap en die liefde is so aards soos die Namibsand en so helder soos daardie onbesoedelde naghemel. Namibiese seënbede Mag die reën jou sambreel wees die hele somer lank in hierdie dorre land, ’n mopanievuur ’n lamp vir jou voet, die Melkweg ’n dak…