en skielik is dit stil (André, 7 Februarie 2015) 1. miskien was jy bly dat dit byna verby was – die lang vlug (die lewensvlug) na misverstande na mooi maniere van ander na die mond te praat miskien het jy uitgesien na ‘n tuiskoms – dat Europa uiteindelik koud en bar is onder…