Raymond Carver – vertaal deur Charl-Pierre Naudé Uniestraat, Goodwood, somer 1975 Daai was volstoom-vorentoe-dae. Maar dié Sondag- middag was ons bedaard. Net gesit om ’n tafel en drink en stories uitruil. ’n Paartie wat met rukke, en stote, aan die gang was sedert Vrydag ’n jaar tevore. Toe word Gawie se vrou…
Tag: Engels-Afrikaans
Elisabeth Eybers – vertaling in Afrikaans
Elisabeth Eybers – vertaal deur Daniel Hugo Insomniac Murmer Elisabeth Eybers My papery but impetuous craft will slip along on the undulant draught nosing towards an anonymous shore where I batten it down for one night more. Some nights, though, it remains at a loss and until the day breaks it does nothing but toss….
T. S. Eliot – vertaling in Afrikaans
T. S. Eliot – vertaal deur Andries Wessels Dorsland T. S. Eliot ‘Nam Sibyllam quidem Cumis ego ipse oculis meis vidi in ampulla pendere, et cum illi pueri dicerent: Σιβυλλα τι Θελεζ; respondebat illa; απ Θανετν Θελω.’ I. Teraardebestelling April is steeds die wreedste maand, as Lilas uit die droogland dring, as…
Stephen Spender – vertaling in Afrikaans
Stephen Spender – vertaal deur Daniel Hugo ek skep die woord soos ‘n vis: sal ek hom sy vryheid gee dat hy terugduik in die see waar gedagtes flits met ‘n silwer vin? of sal ek hom dek toe bring en as ‘n rym opdis? (Vertaal deur Daniel Hugo) (Uit: Skeurkalender, Tafelberg, 1998)
Emily Dickinson – vertaling in Afrikaans
Emily Dickinson – vertaal deur Lina Spies & D.J. Opperman ‘n Ruiker vir Emily Emily Dickinson I Voorneme Sê nou ek sê: ek sal nie wag? sê nou ek sê: ek breek vandag nog uit dié liggaam wat my hou ontvlug, my lief, bevry na jou? O, ek sal als vergeet van leed…
Philip Larkin – vertaling in Afrikaans
Philip Larkin – vertaal deur Lina Spies, Marlene van Niekerk Die bome Philip Larkin Aan die bome begin die blare glim soos woorde wat net-net versweë bly; die loof deur nuwe botsels stilweg uitgespin se prilgroen is om byna van seer te kry. Is dit so omdat hulle herbore word en ons…
Wopko Jensma – vertaling in Afrikaans
Wopko Jensma – vertaal deur Johann Lodewyk Marais {https://versindaba.co.za/2009/05/22/ants-kirsipuu-roskam-pablo-neruda/ } REIS NA Lourenço Marques vir ants kirsipuu ons het na die tyd by jou hotel opgedaag jy het ’n geselsie met die bestuurder aangeknoop ons het na jou kamer toe gegaan jy het jou koffers uitgepak deftige klere vir…