Johann de Lange, De Kat-ete, laat ’80s. Foto: Kaapse Paragrawe Johann de Lange en “Ensovoort” Ná my B.A. (Hons.)-jaar in Afrikaans het die gedagte by my, Renée Marais (gebore Van Zijl) en Johann de Lange ontstaan om ’n nuwe poësietydskrif op die been te bring waarin gedigte en artikels van gehalte voorop…
Tag: Ensovoort
Johann Lodewyk Marais. ‘n Leerskool vir skrywers
I Die digter W.H. Auden (1907–1973), wat as professor in poësie aan die Universiteit van Oxford die opdrag gehad het om opleiding in skeppende skryfwerk aan te bied, het by geleentheid ‘n leerplan voorgestel vir die aspirantdigters aan sy “Daydream College for Bards” (oftewel sy ideale Leerskool vir Digters): Die leerplan het iets oorgedra van…
