Om woestyn te sê Jou stil hand het ‘n woestyn-oase geteken vir my groen op groen. Soos verbonde skepe – hand raak aan hand – deur jou oë kon ek sien die grootsheid van die Woord gegraveer in klip en die wonder van die brandende bos. (Erez Bitton (1941-) uit Blindfolded landscapes. Blinde…