Die Poëziecentrum in Gent is ‘n droom. Nie net vanweë die imposante gebou op Vrijdagmarktplein waarin dit gehuisves is nie, maar ook omrede dit as uiters dinamiese sentrum soveel aktiwiteite en dienste bied, dat dit enige poësieliefhebber se hartklop tot in die ekstreme versnel. En steeds is dit nie die enigste rede nie. Die feit…
Tag: Ernst van Heerden-versameling
Woensdag, 17 Junie 2009
Met die Poeziecentrum stewig by sy Vrijdagmarkt-plein ingeburger, wil Gent hom baie graag vestig as die mees vername kultuursentrum in Vlaandere; veral vanweë die prominensie van Antwerp in dié verband. Dit wil egter voorkom asof hulle nogal lastige probleme hiermee ondervind. In ’n artikel op De Contrabas plaas die bekende akademikus Yves T’Sjoen sy vinger op ’n…