muggie (in weerklank van ma se gedigte) klein muggie jy sit so vas in die taai vars verf skreeu-turkoois see uitgestrek om jou ʼn wrede roerlose oseaan ʼn nat plat vlakte eindelose klein muggie jy moes nie daar af gevlieg het nie die mens moes nie daar geverf het nie jy sit so…
Tag: Etienne Terblanche gedig
Etienne Terblanche. Aftelsom
Aftelsom Meteens bevind jy jouself weer alleen. Vrou en elke kind is elders heen. Son val in jou kamer en vind vir tyd en wyl net vir jou. Asof dit net in jou siel ʼn rimpeling vind om in te spieël. Alleenheid is die punt waarheen jy altyd terugkeer. Met die…