Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N Skakels na spesifieke episodes: Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…
Tag: Eunice Basson By die dag
Resensie: By die dag (Eunice Basson)
By die dag deur Eunice Basson. Graffiti, 2020 Resensie: Janien Linde Nostalgiese poësie oor die skoonheid en verskriklikheid van die alledaagse Eunice Basson se tweede digbundel, By die dag (2020), bevat verse waarin die begrip “dag” ʼn beeld word waarmee tydsverloop, alledaagsheid en weerloosheid op liriese wyse verbeeld word. Die gedigte…