Girivana Nasionale Krugerwildtuin Jaar na jaar, dagin, daguit, tuimel en swik golwe kwelea’s oor ’n krip waar die egpaar Kay veertig jaar gelede in verwondering na daardie ewigheid sou sit en staar, moontlik onder die trosvy met beskuit en tee die stilte indrink – luister na wespe tussen soetsuur vruggies en besluit om juis…
Tag: Eunice Basson gedigte
Eunice Basson. Bloedmaan
Bloedmaan By die dood van Tom Gouws Miskien het die digter sy potloodsak reeds oopgerits, op dié eenmalige sfeer gewag om tot Teken te verwoord – sterflinge, soos ons almal, sal vir jare nog hierdie skouspel in stories oorvertel – Miskien sou hy juis daardie aand vredig wou boeke vat om aan dié godswonder,…