Resensie: ’n Ander wêreld deur Eunice Basson. Protea Boekhuis, 2024. Resensent: Marlies Taljard ’n Ander wêreld is Eunice Basson se derde bundel en verskyn 10 jaar na haar debuut, Leiboom (Queillerie, 2014). Vier jaar gelede het By die dag (Protea Boekhuis, 2020) verskyn. Soos in haar vorige bundels fokus die digter in…
Tag: Eunice Basson: ’n Ander wêreld
Nuwe Bundel. Eunice Basson: ’n Ander wêreld
’n Ander wêreld Eunice Basson Eunice Basson se derde bundel staan in die liriese en suggestieryke tradisie van haar twee vorige bundels: Leiboom (2014, Queillerie) en By die dag (2020, Protea Boekhuis). In ’n Ander wêreld fokus sy op die skoonheid en besondersheid van die alledaagse bestaan, die wonder van die kleine moment en die…