Annie Lennox is een van daardie irriterende, dikwels histrioniese ‘celebrity’ aktiviste wat so graag Suid-Afrikaanse ‘kwessies’ aanspreek en Nelson Mandele om die hals kom val. Maar sy kan sing, o jitte, sy kan sing: sedert sy lid was van Eurythmics al dink ek sy het een van die beste stemme in popmusiek. Eurythmics het gesofistikeerde pop gemaak — dit werk…