I Eveleen Castelyn se debuut in 1978 Tussen hemel en aarde is indertyd met die Eugène Marais-prys bekroon. Daar is ook Menslikerwys gesproke (1984) en Minder as die engele (1990). In 1999 verskyn Castelyn se bundel Kubermens. Die eenvoud van haar gedigte met ‘n praattrant is opvallend met dikwels ‘n ironiese wending of verhulde betekenis….
