Een van die meer amusante stukke wat ek die afgelope paar dae op die internet te lese gekry het, is Craig Santos Perez se blog op die Poetry Foundation se webblad. Met “I saw the best minds of my generation destroyed by Facebook” as opskrif het hy dit oor die vervlakkende (en verwoestende) effek wat Facebook op…