Posts Tagged ‘Fanie Olivier kwatryn’

Kwatrynwedstryd (160)

Friday, April 30th, 2021

 

Nou, oornag, het die skimmel uit die ooste toe ook op ons

kom sit, beetgekry, besmet. Maar net soos destyds met die dons

leer keer ons en vloei die lewe weer soos goeie wyn uit elke

bottel, elke glas as ʼn wals ʼn vastrap ʼn kotiljons

 

© Fanie Olivier, 2021