Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (34) Federico García Lorca. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. Die Ontrou Huisvrou Federico García Lorca Tóé het ek haar na die rivier gelei met geen twyfel oor haar maagdelikheid alhoewel sy ʼn man mos had. Die vierde Vrydag in Julie, goed soos…
Tag: Federico García Lorca vertaling in Afrikaans
Federico García Lorca. Vertaling in Afrikaans
Federico García Lorca. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer Ballade van maan maan Maan kom (na) (die) maak-na in haar nardus-onderrok en die knapie kyk en kyk die knapie kyk na die Maan In die onrustige windjie lig Maan haar arms en ontbloot – louter en wulps – haar…