Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Federico Garcia Lorca

Resensie: “Uit die herberg van Alhambra”: vertalings deur Bester Meyer

18 October 202418 October 2024 By Versindaba

      Resensie: Uit die herberg van Alhambra: vertalings deur Bester Meyer. Naledi. 2024. ISBN: 978-1-991256-90-4 Resensent: Neil Cochrane   Naledi doen die afgelope paar jaar goeie werk om literêre vertalings te bevorder. Dit is ’n dapper onderneming weens ekonomiese uitdagings. Gedrukte publikasies verkeer toenemend onder ’n staat van beleg weens gruwelike kopieregoortredings en…

Read More

Onderhoud met Bester Meyer (Uit die herberg van Alhambra)

20 September 202420 September 2024 By Versindaba

      Desmond Painter gesels met Bester Meyer oor Uit die herberg van Alhambra (Vertalings uit die werke van Khalil Gibran, Federico García Lorca en Yehuda Amichai), Naledi, 2024.   (Hier volg ʼn opsomming van sekere van die vrae soos gestel deur Desmond Painter [DP] en antwoorde daarop verskaf deur vertaler Bester Meyer [BM]…

Read More

Christa Morrison. bewus-syn-stroom

13 June 201510 February 2020 By admin

Gert Vlok Nel sing van “‘n trein riding into rain”. Ek sien die prentjie van gloeiende kole, die stoker se roetbevlekte vel wat soos water oor bultende rivierklippe span-ontspan-span-ontspan, sweetdruppels wat gly en val, hergebore herrys, en voortstoom. Bondels swart en wit rook wapper en alles word een, ingesluk, verdwyn, in ‘n dik grys gordyn…

Read More

André Pretorius. Federico García Lorca

3 May 20103 May 2010 By Marlise Joubert

André Pretorius kom oorspronklik van Marble Hall in Limpopo. Ná studie aan die Universiteit van Pretoria is hy in 1996 “vir ‘n jaar” na Londen. Daardie jaar het veertien jaar geword en hom geneem na Londen, Brussel en Hongkong. Tans woon en werk hy in Cambridge. Hy skryf gereeld vir Suid-Afrikaanse koerante en tydskrifte oor…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die geheime lewe van die liefdeslied

25 February 20104 September 2013 By Versindaba

Versindaba se maand van die liefde kan nie verbygaan voordat iemand nie na Nick Cave se lesing oor die liefdeslied verwys het nie – “The secret life of the love song”. Hy verwys daarin na Lorca en “duende”. Hier is ʼn kort aanhaling daaruit: ‘In his brilliant lecture entitled “The Theory and Function of Duende”…

Read More

Andries Bezuidenhout. Francois en Francois Pienaar

29 October 20094 September 2013 By Versindaba

Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie. Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie. Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie. My ondigterlike grappie vir die dag. N.a.v. Melt Myburgh se foto van Lorca en Dali en die akteurs wat hulle…

Read More

Lorca se oorskot opgegrawe

26 October 2009 By Marlise Joubert

Volgens De Papieren Man het die Andalusiese owerheid verlede week begin met opgrawings by die massagraf te Alcafar naby Granada in Spanje. Die vermoede bestaan dat die oorskot van Frederico García Lorca (1898-1936) in hierdie graf te vinde sal wees, saam met ten minste drie ander persone s’n. García Lorca is op 19 Augustus 1936…

Read More

Andries Bezuidenhout. Om Lorca musikaal te vertaal

1 September 20094 September 2013 By Versindaba

Ek skoffel in Melbourne se boekwinkels rond; spoor ʼn bundel op met vertalings van Federico García Lorca op – spesifiek sy gedigte oor New York. Die bundel het die oorspronklike Spaanse gedigte aan die linkerkant met vertalings in Engels deur Pablo Medina en Mark Statman aan die regterkant. Alhoewel my ouer broer Nick sopas van Suid-Amerika teruggekeer…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon