Verlede week was ‘n week waartydens ek weens bepaalde werksomstandighede maar net rakelings kon kennis neem van dinge buite werksverband. So moet ek tot my verleentheid erken dat ek een van die belangrikste nuusgebeure totaal misgekyk het. En dit is kykNET se Fiësta-toekennings wat verlede Donderdagaand plaasgevind het. Tydens dié spoggeleentheid is die Woordfees aangewys…
