Kort voor die naweek woon ek ’n Professional Editors’ Group-kongres by met die titel “The editing of fiction and narrative non-fiction”. Wanneer ’n mens nou dié kongres se titel in Afrikaans probeer vertaal, loop jy jou vas in ’n probleem wat die vorm aanneem van een van ’n paar vrae. Wat is “editing” tog nou?…