Vulkaanwinter Ons was hier die dag toe die hemele geval en die biosfeer gebrand het, die einde van die Mesosoïkum se Jura en Kryt ons was hier met die impak toe Shiva se toorn ontvlam en die Chicxub-krater ons Gaia gewond het – toe die laaste dinosourusse uitsterf, het die eerste…
Tag: fisika en poësie
Mellet Moll. Vroed
Vroed Die hoeke van die huis sal nie meer treur nie en die noordewind sal uiteindelik gaan slaap die getye sal soos maankinders op die oewers van die oseane speel, waar bedags die seevoëls soos ver lugskepe oor uitgestrekte kimme draal die hemelruim sal stil en ongerep bly aarsel oor twee mense…