‘n Kwerekwere in die Townships van die Taal? Robert J Pearce (RJP) in gesprek met Clinton V du Plessis (CVdP) – 25 Mei 2012 Clinton V. du Plessis – Biografiese Skets Gebore op die destydse spoorwegdorpie, Cookhouse. Kom uit ‘n werkersklas-agtergrond, min aanvanklike blootstelling aan boeke, behalwe vir Republikeinse Pers se foto-verhale!…