Die grense wat die Den Haagse kunsfees Crossing Border jaarliks wens om oor te steek, is naamlik die grens wat daar tussen musiek en poësie bestaan. Tydens dié fees, wat verlede week ten einde geloop het, word die verhoog dan uitsluitlik deur digters en musikante gedeel. Vanjaar, ten aanloop tot die fees, het die webblad…