Floriskoop – Nicolette van der Walt. Cordis Trust, ISBN 978-0-9922057-0-6 Resensent: Joan Hambidge I Floriskoop is ‘n lywige debuut wat sopas by Cordis Trust verskyn het. Dit beslaan 80 bladsye. Die verskillende afdelings heet “Blomkyker”, “Vaaslewe”, “Tussen diepblou bome” en “Blomblare”. Die indruk wat hierdie bundel by die leser laat, is een van ‘n persoon…
