Ek en Danie Marais het gisteraand in die Sasol Kunsmuseum in Stellenbosch so ‘n bietjie gesels oor wat die digkuns en die sielkunde vir mekaar te sê het (of nie te sê het nie, of nie vir mekaar behoort te sê nie) oor die tema ouers en kinders. Danie het gedigte oor pa’s, ma’s en…