Vandag is inderdaad ‘n dag vir spesiale feesvieringe, want dit is presies ‘n jaar gelede wat ons hierdie webblad op die internet geplaas en via nuusbriewe en persverklarings aangekondig het. En watter ongelooflike jaar was dit nie gewees nie … Laat ek egter maar reg aan die begin erken: toe Marlise in Januarie verlede jaar begin…
Tag: Fonds Neerlandistiek
Met trom en basuin …
Roffel die tromme en blaas die basuine, want vanoggend kan Nuuswekker met trots aankondig dat ons aansoek om finansiële steun by die Fonds Neerlandistiek (SA) suksesvol was en dat dié instansie ons vir die duur van hierdie jaar gaan borg. Nie net sal dié befondsing ons in staat stel om die webblad darem uit ander…