In ‘n vroeëre Nuuswekker het ek berig dat Don Paterson (45) die kortlys gehaal het vir vanjaar se Forward-prys vir die beste digbundel. Nou kan ons berig dat hy inderdaad dié gesogte prys met ‘n prysgeld van £10,000 vir ‘n derde keer ingealm het met sy pasverskene bundel Rain (2009: Faber & Faber, R220). Saam…