Marlise Joubert (3)
Tuesday, February 1st, 2011Fotobeeld
Lees gedigte deur Marlise Joubert

Saam met dramaturg & uitgewer Bartho Smit, tydens die viering van debuutbundel in 1971. Bartho word ‘n lewenslange vriend tot met sy afsterwe.

Saam met Chris Barnard tydens ‘n vergadering van die letterkundige tydskrif Kol waarin eerste verse gepubliseer is, Johannesburg.

Personeel by Kunsdept. US 1985. Marlise links agter. Timo Smuts langsaan en Ingrid Winterbach sit voor in die middel.

Saam met dogter, Marcelle Olivier, in Westville,1979. Foto geneem deur die koerant Tempo, na die verskyning van haar roman Klipkus.
Kopiereg © 2010 Marlise Joubert (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.