Dit frustreer my altyd: ek mik en mik en mik voor ek druk, en tog is die fototjies wat ek na ‘n reis wil bewaar dikwels die wat ek heel letterlik van die heup geneem het — so in die loop, sonder om op die skermpie te kyk, nog voor die kamera skouerhoogte kon haal, ‘n cowboy wat vinning moet…