Foto’s: Versindaba 2010 [1]
Friday, October 1st, 2010Foto’s van die pasafgelope
Versindaba poësiefees
wat op 17/18 September 2010, Stellenbosch, plaasgevind het.
[Foto’s deur Annie Klopper – KLIK op foto’s om te vergroot.]
Galery 1 – Galery 2
- Kabous Meiring open die US Kollokwium
- Louis Esterhuizen
- Antoinette Kellermann het Breyten Breytenbach se “Brief aan Suid-Afrika” voorgelees.
- Petra Müller
- Jitsvinger
- Erns Grundling
- Danie Marais
- Leon de Kock
- Tertius Kapp
- Zandra Bezuidenhout
- Marius Crous
- Marlene van Niekerk het die kollokwium tydens Versindaba aangebied.
- Andries Bezuidenhout
- Willem Anker
- Toast Coetzer
Na Galery 2