Wel, Bibi, ek weet nie of Vincent van Gogh regtig geel verf geëet het om homself gelukkiger te laat voel nie, maar jou geel boek het my beslis gelukkig gemaak – I have been eating poetry, om Mark Strand effens buite konteks aan te haal. Baie geluk met hierdie opwindende debuut! Vertel my tog…
Tag: Fotostaatmasjien
Nuwe publikasie: Fotostaatmasjien (Bibi Slippers)
Fotostaatmasjien Bibi Slippers Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer is gelyktydig ook ’n boorling van ’n digitale wêreld waar perfekte kopieë met die druk van ’n knoppie geskep kan…