I Tans word digters genooi om gedigte róndom siekte (sogenaamde mediese gedigte) aan te bied op die Versindaba se webruimte vir ‘n wedstryd. En daar het al ongelooflike boeiende (en pynlike) verse verskyn oor hierdie onderwerp. Illness as metaphor, soos Susan Sontag tereg opgemerk het. Hendrik J Botha, ‘n narkotiseur van beroep, het ‘n studie…
Tag: Franco Colin
Wenners van Parodie/Pastiche-kompetisie
Die wenners van die kompetisie vir parodieë en pastiches is: Eerste prys: Franco Colin (“Horing”) Tweede prys: Johann Lodewyk Marais (“Versugting”) Derde prys: Ilse van Staden (“Wildernis”) Baie geluk aan die wenners en DANKIE vir elke gedig wat ingeskryf is! Hier is die wengedigte: https://versindaba.co.za/2023/06/08/81949/ https://versindaba.co.za/2023/05/30/johann-lodewyk-marais-versugting/ https://versindaba.co.za/2023/07/16/ilse-van-staden-wildernis/ Remember…
5 gelukkige digters ontvang geskenk-boeke
Die volgende digters ontvang elk ‘n boekgeskenk vir Kersfees vir hulle inskrywings sedert 1 Desember 2022: Bester Meyer Elmarie Stofberg Thilde Nel Franco Colin Philip de Vos Baie dankie aan elke digter wat sedert 1 Desember ‘n gedig ingestuur het vir plasing op Versindaba. Daar is nog ‘n kans vir…
Nuwe Bundel. Franco Colin: Skeletaal
Skeletaal Franco Colin Die drang om die ongesiende en ongehoorde oop te dek loop soos ’n slagaar deur Skeletaal: die binnegoed van ’n krap, die woordlose boodskap van ’n komeet oor die Karoo, die kodes van die taal van gekweldes en hul heelmeesters insgelyks, die betekenis van simbole/rituele van manlikheid soos jag, sport…
Wenners van die kompetisie “Die Fisika as poësie”-kompetisie
Die volgende is as die 10 beste gedigte in die kompetisie “Die Fisika as Poësie”-kompetisie aangewys (in alfabetiese volgorde vogens digters): Nini Bennett – My octopus teacher & Nefolitos Zandra Bezuidenhout – Digterslaboratorium Franco Colin – Breinskandering & Stephen Hawking Joan Hambidge – Die gedig as beurtkrag Johann Lodewyk Marais – Pofadder…