Meiringspoort Die poort lei jou binne, terug na ʼn geboorte- kanaal waar jou blik glip oor boom en klip en dit bevrug tot kransbonsai’s, Mondrian-blokke of hematietteëls in ʼn basiliek- mosaïek; of het ʼn kleuter- god hier Raponsie-torings uit reuse LEGO opgebou, poele vir meerminne uitgehou? Jy tel die gestolde millennia af…
Tag: Franco Collin gedig
Franco Colin. Na ‘n besoek aan die Afrikaanse Taalmonument
Na ‘n besoek aan die Afrikaanse Taalmonument Heuwels en berge, soos Golgota of Sinai, was dikwels die bakermat of bakens van Woorde. Hierdie suideliker koppie huldig ʼn idiolek, gestip met ʼn omhaal van graniet parels en spits obeliske wat wolke prik. Menhirs herdenk noordelike bloedverwante en rondborstige hutte herroep Afrika-tale. Amper…