Sterrestelsel Heuning drup van my lippe af, ’n Sterrestelsel na my hart; Orion se belt Ouma, die pad na ’n man se hart is toe nie deur sy maag Soms mik ons te hoog. Wat my hart van vol is, Loop jou mond nou van oor. Aangetrek deur die soet Kaal uitgetrek…