Is daar enigiets vir ons oor? tyd raak min en ek weet ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Francois van Coke: “Moontlik nooit” Geruime tyd hoor en sien ons ’n revolusie uitspeel op die planke van universiteite. #feesmustfall, #openstellenbosch, et al. ’n Hashtag-generasie. Terwyl daar oor mikrofone gebulder word, word selfies…
Tag: Francois van Coke
Andries Bezuidenhout. Van Coke bo die grond roep na Koos onder die grond…
Die een ding wat my steeds van Koos du Plessis verstom, is hoe hy musikale grense in Afrikaanse musiek oorbrug. Dink maar aan sy lied “Gebed,” wat keer op keer deur gospelsangers gesing word. Die mees oortuigende weergawe daarvan, dink ek, is egter Dozi s’n. Sy stem dra iets van die ware kwaliteit van die…