Die 61ste Frankfurt Buchmesse, die grootste boekefees ter wêreld, het gister ten einde geloop. Vanjaar se Buchmesse het China as eregas gehad en talle aanbiedings was rondom die Chinese boekbedryf geskoei. Daarom is dit dan ook nie toevallig nie dat die drie sprekers wat tydens die amptelike opening verlede Dinsdagaand gepraat het, al drie verwys het…