DIE LAPPOP (Vir Joshlin) Die lappop, Frans Claerhout Vader Frans staar deur die venster, gewaar ʼn donkie en ʼn kind. Hy sê “daar loop ʼn skildery, dis rooi en blou wat lyne kry.” Hy vra “wat is ʼn skildery?” dis bid en smeek wat lyne kry. ʼn Esel blou of ʼn esel…
Tag: Frans Claerhout
Johann Lodewyk Marais. Leon Strydom wys na sy horlosie
Dit was ’n koue aand op 24 Junie 1983 toe ons in een van die min restaurante in Bloemfontein se middestad gaan eet het. By die ete was daar letterkundiges wat die pas afgelope SAVAL-minikongres oor resepsie-estetika by die Universiteit van die Oranje-Vrystaat bygewoon het. Aan my regterkant was Leon Strydom, professor in Algemene…
