´n vlerkslag van kleur, deur Fransi Nieuwoudt. (Cordis Trust Publikasies, 2016; prys: R140; formaat: sagteband; 74 pp.; ISBN: 978-0-9922057-8-2) Resensent: Ingrid Woudstra ʼn Drang om deur ondeurdringbare verse te dring Fransi Nieuwoudt druk haar stempel binne die Afrikaanse literêre sisteem af met die verskyning van haar debuut, ʼn vlerkslag van kleur, wat vanjaar deur…
Tag: fransi nieuwoudt ‘n vlerkslag van kleur
Nuwe publikasie: ‘n vlerkslag van kleur (fransi nieuwoudt)
´n vlerkslag van kleur fransi nieuwoudt “Fransi Nieuwoudt verken die wêreld in digverpakte, beeldende gedigte. Aan die hand van mites, geestespraktyke, soms paganistiese invloede, soms akademiese teorieë, ondersoek sy die emosionele belewenisse van verontregte mense, van wandade in die geskiedenis, van gender-rolle en van die liefde. Nuutskeppinge en ryk benutting van taal is kenmerkend in…