Fransi Nieuwoudt is in 1982 in Polokwane gebore. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap (2002) en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat (2004). Fransi is ’n simboliese kunstenaar. Sy neem reeds vanaf haar laerskooldae (1993) deel aan en verower talle pryse by kunsuitstallings en kunsfeeste. In 2001 word sy as die…
Tag: Fransi Nieuwoudt
Fransi Niewoudt. Isomorfiese trompe- l’oeil
isomorfiese trompe-l’oeil ek skryf ander se gedigte op vensters: deursigtige woorde amperklanke wat vryelik aanhou omgekeerd sweef asof in water ook (as ´n voorteken van reën en uitkruipende visse wat tog weer vasteland verlaat) sandhoospollock ek die ou en nuwe meesters orals op kaste mure plafonne van tuiste en begrip ja, ek verf…
Fransi Nieuwoudt. leweroep
leweroep Vredefortkoepel volgens oorlewering het T.T. Cloete gepraat van die mooie gloor by Kopjeskraal ‘n meteoriet het hier in beeldverhaal klippe papierdun verpulp drifkoppe gepenetreer met ruimtesaad en so die moes van aardse moer buitentoe gesmyt as geelklei kwartsietsye basterrooibos die skielike skuinste van ‘n denkbeeldige as (c) Fransi Nieuwoudt / Julie…
Digstring indeks
Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…