Eugène N. Marais se gedigte oor die Anglo-Boereoorlog[i] Johann Lodewyk Marais I Fransjohan Pretorius se Historical Dictionary of the Anglo-Boer War (2009: 336–339) wy vier bladsye aan “Poetry in the War”. Ten opsigte van die Nederlandse en/of vroeë Afrikaanse poësie wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan die kant van die Boere ontstaan het of,…