‘n Rukkie gelede het ek in my Rapport-rubriek oor die tragiese geval van die Fosterbende geskryf. Die bende is in 1914 in ʼn grot in Kensington vasgekeer en het besluit om eerder selfmoord te pleeg as om aan die polisie oor te gee. William Foster se vrou Peggy is deur die polisie toegelaat om haar…